Weergawe: 3
Aantal woorde: 26
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 25 May 2013
en jy myne
in die somer van ons harte,
waar madeliefies oopbek blom
en opkyk na die son.
© C. Potgieter 2013-05-17
Lees ander gedigte deur Charmain*
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae