Gedigte

Titel: Soms
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek kom sit op die stoep
Giel staar om hoog
ek vra
en nou ?
Wie verlang jy nou soo
sy groen oë is grou
hy antwoord
sien jy ?
die swaeltjies gebruik die lug
net soos die groot voëls
ek, ek bly stil
soms is dit beter



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Soms
Hier smokkel jy lekker met my kop -- iets bly vassteek, maar ek bly liewer stil...
6 jaar 11 maande 5 dae 17 ure oud


Soms . . .
Jislaaik . . .
Wat moet ek raai?
Verdien elkeen plek in die lewe?
Wat soek ander saam met my?
Die lewe is groot - geniet jou sny ?
Ek smag na dieselfde vryheid . . ?

Raai-raai-riepa
Geel is my piepa
groen is my doedelsak
waar my piepa aan hang!

En
Die meisies giggel
die seuns vang nie
ma sê
Bossie wortels julle stupids!

Ek dink jy is reg
Ek sou ook net gemurmer het:
"mmmmmm"
6 jaar 11 maande 6 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar