Gedigte

Titel: Soms
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soms in gedagtes lank vergete
Roep ‘n stem vanuit jou gewete.
In die doolhof van jou hart
dwaal tientalle vrae ~ onverstaanbaar

Blom van liefde
blom van prag
blom so mooi . . . .
tot daardie dag.

Soms in ‘n hart vol pyn
hoor ek nog jou stem
terwyl dit sagkens, baie sagkens . . . .
verdwyn . . .



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar