Gedigte

Titel: Sonde
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die sonde, soos kwylende honde,
neem kos uit die kinders se monde,
die sonde, soos brandsiek honde,
byt en maak diep wonde,
die vlees gaan ten gronde,
vir die val van 'n blonde,
sy wat dink sy's ongeskonde!
Wag daar vir ons knetterende oonde?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar