Gedigte

Titel: Sonop
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

oor groen golwende berge
steek jy jou geel oranje kop uit
vroeg oggend bring jy lewe
vir almal wat jou gade slaan

met jou helder geel oranje skynsel
maak jy kiewiet, Hadida en krombek wakker
wek jy wildsbokke, dassies, vee en mens
stuur jy vir uil terug na sy nes

saam met jou verskyning
vee jy koue voor jou weg
bring jy van jou hitte
om mens en dier te verhit

nooi jy almal om ‘n nuwe dag te aanskou
smeek jy ons om in jou kleureparadys
van geel en oranje
jou koninklike sonop te bewonder



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Son
Ek voel daardie hitte van die son. Pragtige beskrywing
4 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 10 ure oud


Son
. . . ja, ek glo dat die winter se knyp nou mense na die son laat verlang!
4 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 16 ure oud


sonop
pragtige beskrywing. ons is geseend.
4 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 16 ure oud


sonop
sjoe Ans dit is so lewendig dat ek hierdie sonop ervaar
4 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 16 ure oud


Sonop
Elke dag het sy eie natuur mooi sonop.
4 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar