Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Winterwind my sonskyn kind
Tande gryns soos klaas geswind
Yskoud en guur, ‘n spierwit muur
is die swaarkry wat jou blind aangluur.

Verward van spanning soekend na hulp
Sy tande diep vasgebyt in die skuld
Kinder ogies vraend na kos
Die onvermoë maak woede los.

Treurwilger, daggabos gifappel is ook kos
Vir die mense kindertjies is dit gif in die pot
Biddende handjies, dankie God
Seën hulle wat dit eet, dit is hulle lot.

Mallemeule, dolle spoed
Werk en swoeg gee nuwe moed
Winterwind word ‘n sonskyn kind
As jy Hom as jou Redder vind.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar