Weergawe:
Aantal woorde: 85
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 19 Apr 2007
die wind speel deur haar hare so
fyn,
op haar gesig die pyn van verlange,
in my hart dra ek haar gevoels belange,
die sonskyn van my.
gekleed met engel's mantel,
staan ek en wag by die kansel,
'n traan maak sy verskynsel,
my gevoel in my hart opgebondel aan n lysel,
die sonskyn van my.
saam wandel ons deur die jare,
verbind in liefdes gebare,
gelukkig tot in ewigheid,
geseën met mekaar se teenwoordigheid,
die sonskyn van my.
Lees ander gedigte deur MYSTICAL.INFERNO
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae