Gedigte

Titel: sonsopkoms
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Waar die branders breek

Op die sagte sand

Staan ek en tuur

Duskant die horison



Waar die bol vlam rys

In bloedrooi glorie

Wen hy sy stryd

Met duisternis



Waar die seemeeu skreeu

En sweef op die vars wind

Proe ek die lewe

En weet so wie

Ek is



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

sonsopkoms
Dankie. See, son en safier...

Alles van die beste.
5 jaar 1 maand 2 dae 14 ure oud


waar die branders breek
Hy wen sy stryd met duisternis- en vir die hoeveelste keer. Lieflik, die son wat rys oor die see. Dit is 'n baie mooi gedig ek lees hoop en nuwe lewe.
5 jaar 1 maand 3 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar