Gedigte

Bladsye:
Titel: sOnvangEr
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


oopgesperde mond
snak gulsig na die son
brandende vlamhale
weerkaats stom
en tref 'n weerlose hart


deur gekweste ribbes
ontsnap strale
en hou die goudgeelvonke
in die skerwe van
'n glasoog vas



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

O
Alles en tog ook niks .....
8 jaar 11 maande 3 weke 3 dae 19 ure oud


Pure magic....Love dit!!!

Stephan
9 jaar 3 maande 4 dae 19 ure oud


Die krag van hierdie vers word beklemtoon in jou skitterende slot.
9 jaar 3 maande 2 weke 10 ure oud


Die besondere beeld wat jy hier beskryf kan nie anders as om esteties aan te gryp nie. Die metafoor is treffend.

Knap gedaan.

Justitia
9 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 18 ure oud


'n Skerp skynende gedig Cat! hou hiervan.
xxxxx
9 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 19 ure oud


en hou die goudgeelvonke
in die skerwe van
'n glasoog vas - sOnvanEr - Dis **BEAUTIFUL** CatB!
9 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 21 ure oud


n Bright oomblik....
9 jaar 3 maande 2 weke 2 dae 22 ure oud


Uitmuntend !
...ek vrek hieroor !!

ammiemoon
9 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 5 ure oud


Uitstekend!
9 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 5 ure oud


ek hou hiervan
9 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    slavin

    deur Maangodin

    Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar