Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Was ek maar alleen,
soos ‘n eensaame grafsteen,

Sou die seer en pyn,
nie wees, soos bitter asyn,

Sou ek ten volle, in beheer wees!
Ek’t ‘n verlange en ‘n vrees!

Wat van my gees? Here sal U help?
My lewe, soos ‘n brandende veld!

Hemelse Vader, gryp tog in, red my!
Vir hoe lank, moet ek ander en myself kasty?

Die pyn, die verlange dit is seer!
Sal U my bevry? Liewe Heer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Dagboek van die tuinvoëls

    deur http://www.woes.co.za/

    Spesiale gevalle van interaksie wat tussen die tuinvoëls onderling asook met ander wesens plaasgevind het.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar