Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vir die toekoms
wens ek vir jou
wingerde vol liefde
en vrede in sagte koelte

Soos die seisoene kom
die kleur van liefde
bloedrooi in die son
sal blom

Wanneer die rooi van wyn
oor my gees kom streel
wil ek jou gees steel
stukkies bietjies van
die geluk sluk

Jou neem op
'n romantiese swerwe
waar ons in verlore klowe
kan verdwaal

Want die skemer se rooi
in hierdie prentjie so mooi
sal hartsemosies sonder geluid vloei
warm oor my wange bloei





Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

spelerig
baie mooi geskryf Suzette jy het n pragtige talent
4 jaar 10 maande 1 week 6 dae 6 ure oud


spelerig
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die Liefde projek
4 jaar 10 maande 1 week 6 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar