Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sperstreep van die lewe hoe kan jy toelaat dat ek in hierdie baan bly
Maak vir my `n stippellyn en laat my vry
Eenvoud bly my by
Weelde nie hier te kry
Die son sak stadig oor my
Sy hitte laat my ly
O, ek vra weer laat my vry
Hierdie weg het ek nou voos gery



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar