Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vandag is dit reenerig en jy is die warboel in my gedagtes
Jy beset elke stukkie vlees in my en ek wens daar was ‘n manier om net te laat gaan
Ek het jou ‘n onreg aangedoen en daarvoor is ek bitter jammer, maar nooit sal ek spyt wees
Dit wat was koester ek en wonder oor dit wat kon gewees het
Jy is in my hart geprent soos die kronkels van riviere
Almal wat uitloop tot droogte



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Bewolkte dag
Mooi gedoen ... jy skep atmosfeer en dra jou boodskap sol heimwee mooi oor.
7 jaar 10 maande 2 weke 7 ure oud


Bewolkte . . .
Om net die eindpunt van iets te sien, laat altoos die wonder; hoe lyk die geheel.
Dit is alsó met baie gedigte en stories. Die verteller ken die hele verhaal maar skeur dit uit en gee net die raam van die skildery vir die leser - om oor te gis.
Hierdie is darem 'n mooi raam - ek sal maar my eie skildery daarin plaas.
7 jaar 10 maande 2 weke 15 ure oud



Treë na Innerlike Genesing

deur Leonard John Holmes

Hoe werk mens deur die verlies van ’n geliefde? Hoe hanteer jy die depressie, haat en selfverwyte op ’n jong ouderdom? Hoe vind jy God as jy Hom nog nooit persoonlik geken het nie?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar