Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Asuurblou oë verstar in
gereflekteer spieëlbeelde
van donderende turbines
grypend na lug in
‘n gedoemde metaalvlug

oë met donker lense verskans
baar angs
tollende beelde
‘n dodedans
na benede

grynsende rotslippe
met tande van klippe
piëteitloos
wagtend om sy prooi,
buite beheer,
met rook en vuur
te verteer

asuurblou oë
se spieëlbeeld kraak,
bars in refleksie van
wat was
warrelend
in mirages
van witwarm as



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

spieelbeelde in vlug
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die Spieëlbeeld / Refleksie projek
4 jaar 11 maande 1 week 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar