Gedigte

Titel: spiraal
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



die bloed – so warm
voel hoe dit vanaf my
polse stroom
om die bad in ’n mantel van
doodsbegeertes
te klee

dit deel ’n podium met
iets wat alles van pyn af weet
iets wat die neurotiese
vleis van my gebeentes
afvreet

die bloed – so goedkoop
anderdag maak ons weer so
ontbloting in ’n spiraal van
raaisels; ver verby die
doodsengel se
gewete




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Spiraal
donker genre briljant gepen!!
4 jaar 1 maand 1 week 1 dag 2 ure oud


Spiraal
Puik Puik PUIK!!
Strofe 2: Sjooeeeee.. stunning!
4 jaar 1 maand 1 week 2 dae 1 uur oud


die weervoorspelling
stunning werk....
so goed gemummify.

veral:
om die bad in ’n mantel van
doodsbegeertes
te klee


en dan is strofe 2 selfs nog beter.
well done.

*************
4 jaar 1 maand 1 week 2 dae 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar