Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Splinter skerwe van my hart
lê oral deur my lewe gesaai
Elke vriendskap speel ‘n part
in die heelmaak van my hart

In elke nuwe vriendskap versteek
vind ek ‘n skerfie wat ontbreek
Tot die splinter legkaart manjefiek voltooi
omskep is van stukkend tot ‘n nuwe tipe mooi



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Dans van die Vlammevers

deur Evelyn van der Merwe

100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar