Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Skerwe en splinters knars

onder die voetloop van jou hart -

eggo tot in die binnekamers

van jou siel

en word vermorsel

deur die ontkenning

van jou liefde



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

.
Kort en powerful!
8 jaar 9 maande 4 weke 1 dag 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONS VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND

deur http://www.woes.co.za/

FIKTIEWE VERHAAL WAT DIE ONGELYKHEDE VAN ONS VERLEDE EN HEDE BLOOTLê.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar