Gedigte

Titel: Spook
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie is Jan se spook gedig. Hy wou he ek moes 'n verstel en regmaak. Maar ek dink julle sal saamstem daar is niks om reg te stel en te veander nie. Ek plaas dus die gedig net soos hy hom vir my gestuur het.

Spook, gees, alien

van jou besoeke
is ons deeglik bewus.

Wees egter verseker
hierdie keer val jy hard
val jy uit die bus.

Jou gebeentes kan ratel
jou gebeentes kan raas
hier op Forum
bly Ano, Ans
ek en vele ander
steeds die baas.

Ons vrees jou nie
vir jou is ons nie bang...
Nie met knoffel
nie met spek
probeer ons jou vang.

Ons geloof maak ons sterk

jou power pogings
laat ons nie skrik...
by ons sal dit nie werk.

Ons glo in ons Vader
en besoek Sy kerk.

Probeer so hard as jy kan

In Sy naam
het ons jou
van Forum verban!

©JAN VAN DER MERWE



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Jan se spook
Dankie dat jy dit net so onveranderd geplaas het Ans, ja Jan is besig om in n kranige digter te ontaard!!
4 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 4 ure oud


spook
Ek stem niks verkeerd met Jan se gedig nie
4 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 14 ure oud


Dankie Bets!
Ek sê ook só: die gedig is perfek!

En so staan ons vas in ons geloof in die Here Jesus Christus.
4 jaar 10 maande 3 weke 13 ure oud


Spook
Staan orent en verslaan die spook
4 jaar 10 maande 3 weke 19 ure oud


spook
Mooi so Jan en die keer is dit nie Bella nie ne? Haha, booee!
4 jaar 10 maande 3 weke 19 ure oud


spook
Vat so..... spook.
4 jaar 10 maande 3 weke 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar