Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sprinkel feëtjie stof op my sodat ek jonk kan bly
Jonk van gees
Trek my dansskoene aan en gly ritmies oor die vloer
Verf die atmosfeer met glinster gladde sy
Maak mooi die dag met een helder lag
Kraai van lekkerkry en sprinkel feëtjie stof op my



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

feetjiestof
dis nou mooi lig en sag gepen!!
5 jaar 5 maande 4 weke 1 dag 2 ure oud


Sprinkel feetjie
Kostelik! kan ek my adres vir jou aanstuur vir feetjie stof.
5 jaar 5 maande 4 weke 1 dag 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gister se Onthou

deur borrels

ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar