Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek stort vir jou ‘n traan
Maar in die stof het dit vergaan
In die skroeiende hitte
Hoor ek jou droewige snikke

St Lucia Meer, nie meer
Minder ja, tot stof vergaan
Deur die droeë wreede natuur verwurg
Tot net ‘n slik poeletjie verneder



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
hou van die 1ste 2 reels
5 jaar 1 maand 3 dae 6 ure oud


St Lucia meer
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die TRANE projek.
5 jaar 1 maand 3 dae 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar