Gedigte

Titel: STANDBEELD
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soos n standbeeld voel ek gestrand, Versteen in ellende, My are verstop met hartseer, My gedagtes gevang in erosie, Met die kloue van die dood in my rug gegraveer, Visioene van n verlate dimensie oordrempel my denke, Emosies pynig soos dit deur my hart vreet om uit te kom, Dag word nag, My lewe versteen.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

vir koeitjies en kalfies

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar