Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die soom van my ontsnapping
bol gedagtes stringe gare
kruissteek oor my hart.
buite hang gordyne
verkleur deur die nag,
wat toetrek saans met skemer
en oopbek vir die sterre lag.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ek wil nie oor al jou gedigte woorde van bewondering spreek nie maar jy sal wyer moet publiseer . eendag .
gou .
12 jaar 5 maande 1 week 1 dag 20 ure oud



AFGODE

deur Piet Schoombie

Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar