Gedigte

Titel: Stedeling
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Net een maal die son
sonder glas of beton.
Net een maal n voeltjie
met die son op sy rug.
Waar ek lees
jy is vry!
in sy swierige vlug.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dis
mooi, ek hou daarvan!
8 jaar 3 weke 6 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar