Gedigte

Titel: Ster
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As skare vergader en almal na een iets staar
en net jy sien die verdwaalde skietster raak
kan niemand dié sekonde meedeel
is dié gevoel vreemd tussen
opgewonde en teleurstelling
meteens voel jy uniek, anders
dalk effens 'n geur van geluk
omdat jy, net jy
die uitgesoekte is
omdat jy vir ’n fraksie kon voel
wat dit is, om die ster te wees
so vinnig
blits
maar diep die siel kon raak
diep in die nag skadu’s van bekend
tog vreemd
en vêr



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

al die dooies
. . . .is maar net soos 'n verskietende ster:

een oomblik nog vol lewe en die ander oomblik net 'n gedagte
8 jaar 2 maande 4 weke 18 ure oud


Ster
So raak jou woorde ook "in die nagskadu's van bekend"
baie siele, "vreemd en ver.."
8 jaar 2 maande 4 weke 1 dag 9 ure oud


die weervoorspelling
hou hiervan.
n oomblik vir altyd.
8 jaar 2 maande 4 weke 1 dag 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar