Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As ons sterwe, sal ons lewe,
nie in die verlede, maar die hede?

As ons sterwe, sal ons lewe?
Ons is tog almal, reeds vergewe,

As ons sterwe, sal ons lewe,
is dit ons almal se strewe?

As ons sterwe, sal ons lewe,
hoekom onsself, in sonde begewe?

Om te sterwe en vir altyd te lewe,
is 'n goeie rede, om op aarde, reg te lewe!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Sterwe en lewe
Somtyds is dit moeilik om te sterwe (of sekere 'dinge' af te sterf) om te kan lewe, maar dit bly 'n keuse en jy's op die regte pad.
12 jaar 9 maande 1 week 6 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar