Gedigte

Titel: Stil
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hemelruim – jou wolke hang laag vanaand,
nes my gemoed.
Jou sterre verskans... nes my siel,
stil my tong – soos jou wind wat gaan lȇ,
dwalend... jou blare soos my gevoel.

Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Corien, dis pragtige werk die !

ammiemoon
10 jaar 2 weke 6 dae 2 ure oud


hou hiervan!
(maar moenie jou naam ook onderaan sit nie...word mos in jou naam publiseer).
10 jaar 2 weke 6 dae 20 ure oud


baie mooi!
10 jaar 2 weke 6 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar