Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

’n Woord tussen jou en my,
’n gedagte op ’n blaadjie is jy,
te kort ’n gedeelde vriendskap,
te gou jou stille slaap.

Lewe en dood wat ons nou skei,
te min ure gewei,
wou nog deel in jou mens wees,
nou deel ons in die gees.

Ek voel nog jou seer,
in jou oë vol verweer,
dwaal gedagtes van bestaan
nou ’n liggaam wat vergaan.


Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dit is baie mooi geskryf, maar so so hartseer!!!
10 jaar 1 maand 3 weke 6 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar