Gedigte

Titel: Stille nag
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die stilte van die nag
Wanneer jy vir Klaas Vakie lê en wag
Dink jy ook aan my,
Of lê daar iemand anders snoesig aan jou sy?

Is die nagte ook leeg en doelloos vir jou?
Of is jy in iemand anders se arms omvou?

Die nagte vreet soos ‘n kanker aan my
Want ek is eensaam, daar lê niemand aan my sy.

Kom sing vir my ‘n wiegielied
Fluister vir my jou wiegelied
Hang jou woorde aan ‘n stêr
Dan voel jy nie so vêr.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Tema
'skuus, vieslik is jawel 'n verkeerde begrip.
Dan treurig. Maar jy het die treurigheid goed uitgebeeld.
Die nag, hy is 'n swerenood. Ek ken hom.
Daarna kom die môre.
GvT
4 jaar 10 maande 2 weke 22 ure oud


Eina
Dís nou mooi uitgedruk, al is die tema so vieslik.
GvT
4 jaar 10 maande 2 weke 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar