Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

deur die kruiswoorde vol wonder
oor die donker wat broei
le die nag stil en wegsink

sy speel met die mis wat
deur haar vingerpunte gly en
spikkel langs die wit kom steel

verlange in hierdie nanag se stilte
na 'n tyd toe als sprokie-jonk was
en more hemelgroot ge oogwink het
agter die horison se droomgordyn

stillenag

heilige nag

deurboor hierdie denke wat my uitmekaar maak spat



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

hou hiervan.
veral die is asemsnak>>
sy speel met die mis wat
deur haar vingerpunte gly
10 jaar 4 maande 3 weke 4 dae 20 ure oud



Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar