Gedigte

Titel: Stilte
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Stilte kom in sinne
Gebroke woorde wat in jou kop rond draai
Blokke vol skryfwerk wat vasgevang deurmekaar
Jou denke bly wapper

Stilte kom in paragrawe
opgehoopte gedagtes wat boeke in jou hart ophang
rakke vol gevoelens wat onvoltooid
jou bestaan omskryf.

Stilte kom met die oggend uur
en skemer elke dag
dis die tyd wat woorde lag.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Sjoe, maar die is werklik 'n besonderse gedig. Puik geskryf!!!!
13 jaar 4 dae 11 ure oud



Gister se Onthou

deur borrels

ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar