Gedigte

Titel: Stilte
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



daar is n koue
wat ysig teen die gebeente lê
n kille verlatenheid
en binne jou breek dit – maar jy weier om te sê

daar is n gemis
na elke groet
n groter dors
wat snydend woed

daar is vrae
wat in stilte dwaal
en binne jou breek dit – maar jy weier om te sê
jy het belowe om my vir ewig lief te hê.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

stilte
hartswoorde.. mooi gepen
6 jaar 4 maande 1 week 4 dae 20 ure oud


Stilte
Treffende gedig.
6 jaar 4 maande 1 week 5 dae 8 ure oud


.
Sad to say I know the feeling.
Dis nogal diep geskryf.
Kan gelees word deur iemand wat so voel en iemand wat iemand lief het wat so is, en beide sal verstaan wat jy hier sê.
6 jaar 4 maande 1 week 5 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar