Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is die stof op die pad,
Wat saam met die wind wegdryf,
En dwarrelende gedagtes agterlaat.
Dis die weer wat my keer
Om myself by jou vas te meer
En al sou ek met die koms van reen
kyk of my voete in jou modder vasplak
sweef ek saam in die lig
stof korreltjie ongevind...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

aardsgebonde maar tog so vry soos 'n versmaker..
12 jaar 8 maande 1 week 2 dae 18 ure oud


Stof
Loena goed beskryf.Ja ons is almal stof tot stof.
12 jaar 8 maande 1 week 3 dae 17 ure oud



Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar