ander skud maar net
hul koppe meewarig
en gaan dan aan
met hulle lewe
eensaam
is die
stommerik
wat aannames
maak en daarby
gaan lê of val
niks is ooit
soos dit
lyk nie
op
die oog af
is nie noodwendig
op die man
af nie
©Teárlach
Lees ander gedigte deur carolus
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...