Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy is my aarde se as
my wêreld draai om jou
en die grafitasie
van ons liefde
trek ons styf teenmekaar vas .

Ons liggaam teen liggaam
ons vel teen vel
asem teen asem

en ons oë
het soveel stories
om vir mekaar
te vertel .

Ek is mal
oor die hitte
van jou hande
ek is mal
oor die hitte
van jou hart .

Feëtjievrou ek lief
hoe jou siel
en my siel
so mooi bymekaar pas .

Jy is my aarde se as
my wêreld draai om jou
en die grafitasie
van ons liefde
trek ons styf teenmekaar vas .


( 10/10/2011 21h40 )



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Stories van liefde
Beautifull Rudi...soos net jy kan vaspen!!!
8 jaar 3 maande 1 dag 16 ure oud


STORIES
Om so diep tevrede met iemand te wees dat jou wereld om daai as kan draai! Dit is mos 'n wonderwerk! Great gedig!
8 jaar 3 maande 4 dae 1 uur oud


wow
dis wraggies mooi! maklik leesbaar EN met diepte en innigheid
8 jaar 3 maande 5 dae 3 ure oud


STORIE

Dit is weereens pragtig en 'beautiful' beskryf.
8 jaar 3 maande 5 dae 4 ure oud


Stories
mmmm mmmm
8 jaar 3 maande 5 dae 6 ure oud


Stories
Feetjievrou betower jou en dis so mooi!
8 jaar 3 maande 5 dae 15 ure oud


Stories....
Reg uit 1001 Nagte!
Ai...!

Nee man Rudi!
8 jaar 3 maande 6 dae 8 ure oud



Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar