Gedigte

Titel: Storms
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die stilte van die hart
woed die storms van die lewe...
Ek is vasgevang en onseker
of liefde die storm sal bedaar.

Omgewaai deur rollende woeste warreling
staan ek naak...ontbloot...alleen
koud en hewig sonder ophou
vrees ek verlatenheid...

Die lewe loop 'n rowwe draai...
jy hap daaraan, kou daaraan,
verstik aan die atmosfeer
en NIKS maak meer saak.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

storms
totale verwarring en eensaamheid... baie mooi gepen
4 jaar 9 maande 1 week 6 dae 10 ure oud


storms
Eensaamheid en verdriet kan hier duidelik raakgelees word.
4 jaar 9 maande 1 week 6 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar