Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Spinnerak van herrinnering,
stof tot stof jou beeld,
vergange jou woord.

Trap jou voetspore in my gedagtes,
hartseer gegrendel – verseëld,
breek jy los agter mure,
vir ewig gesluit; wat pyn bring.

Durf jy pynig na die graf,
my ewige liefde brand soos vure,
my onder bewussyn treiter,
bevraagteken my eerbaarheid,
jou leemte my straf.


Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar