Gedigte

Titel: Stres
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

So tussen al die harwar deur maak ek `n plan
Om net bietjie agteroor te sit en ontspan
Sodra ek van my kop af wil raak
Weet ek dit is tyd om bietjie te staak
Oë gesluit, kop agteroor
Diep asemteue, om stres te verloor
Sou iemand my nou kom pla
Sal ek my humeur verloor, ja
en al daardie innerlike kwaad
sommer op hom loslaat



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar