Gedigte

Bladsye:
Titel: Stukkend
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die woeste wêreld ploeter ons voort
Ongenadig teenoor mekaar se nood
‘n vriendskap wat in liefde ontaard
Word ook nie beskerm teen die wêreld se smaad.

‘n Brose blom in stormweer
Verbrokkel in die wêreld se seer

Omvou my Heer
Vat weg die seer
Sodat ek kan leef
alleen tot u eer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

stukkend
En as ons dink ons is heeltemal flenters, kom Hy en lig ons uit die diep put sodat ons weer kan staan en die lewe in die oë kyk.
5 jaar 3 maande 4 dae 3 ure oud


Stukkend
...en jou slotversbede is al reeds gehoor!
Pragtig en sielvol gedoen. Baie dankie>
5 jaar 3 maande 6 dae 1 uur oud


Stukkend
diepseer woorde
5 jaar 3 maande 6 dae 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Alles-in-een-toerustingspakket

    deur Christo Nel

    Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar