Gedigte

Titel: Sug ...
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

swanger stilte
dowe woorde
nie ‘n klank
in die lug
warboel emosies
in my hart
al wat klink
is net ‘n
s..u..g



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

sug
kort, kragtig en uitstekend
5 jaar 2 maande 2 weke 5 dae 22 ure oud


sug
Goed gepen.
5 jaar 2 maande 2 weke 5 dae 23 ure oud


sug
en 'n sug spreek boekdele!
Puik gepen!
5 jaar 2 maande 2 weke 6 dae 9 ure oud


Sug
'n Oorverdownde sug! Uitstekend!
5 jaar 2 maande 2 weke 6 dae 11 ure oud


sug
dis n diep put waar daardie sug val .. goed gepen
5 jaar 2 maande 3 weke 5 ure oud


sug
Daai sug val swaar, goed geskryf..
5 jaar 2 maande 3 weke 5 ure oud


sug
Inderdaad geluidlose frustrasie of dalk moedelossheid. Mooi gepen.
5 jaar 2 maande 3 weke 11 ure oud


sug
goed gestel borrels
5 jaar 2 maande 3 weke 17 ure oud


Sug
Presies soos ek op die oomblik voel. Warboel van vrae en een lang sug.
5 jaar 2 maande 3 weke 21 ure oud


D F
Sug
Dis ek daai Borrels
5 jaar 2 maande 3 weke 21 ure oud


'n Sug . . .
sê dikwels baie meer as wat woorde kan.

Puik werk!

5 jaar 2 maande 3 weke 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar