Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die koerantopskrifte dag na dag
dra dieselfde opskrifte
moord, verkragting, ontvoering en so meer
jaar in en jaar uit

Geen meer respek vir God nie
geen respek vir mekaar nie
geen respek vir God se waardes nie
nie eers respek vir die natuur nie
net mooi geen respek vir niks nie

Suid – Afrika, ons volk en land
wat het verkeerd geloop

Die antwoord eenvoudig net:

God is onttroon van ons samelewing
wetteloosheid gevorm in baie se harte
ons wil doen en breek soos ons wil
ons wil dit doen wanneer ons wil
ons wil ons eie lewens beheer

Om watter rede mag ons wonder?
net om plesier vir ons eie wil te vorm!
die heersers van ons eie lewens te kan wees?
te maak en te breek soos ons lekker kry ?

Suid – Afrika, Suid – Afrika

God wag geduldig in die skaduwees
vir ons om as ‘n nasie te bekeer van ons sondes
Hy wil ons vergewe, maar ons moet opreg daarvoor bid
opregte berou in ons nasie se hart hê, ons sondes bely

Kom ons keer terug na God in Christus
wat het ons om te verloor ?




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar