Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Die stof so warm op die horison
Hitte golwe op die droë land
Die kraake in die hard gebakte sand

Bid vir reën is wat ons met doen
Ongeag watse seisoen
God se genade van water is wat ons kort
Druppels al harder en harder neer stort

Vergewe ons land O Heer
Asseblief vat oor en wees weer in beheer

Ons draai na U vir redding van Suid Afrika
Asseblief stuur vir ons land reën my Hemelse Pa

Kom vul die kraake op met water
Maak die land van ons nat
Klein bietjie, baie, enige hoeveelheid, Ons sal dit vat!

Deur A willemse



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Medelye
Amen!
Ek ly saam met julle, al loop ons stroompies hier oor.
GvT
3 jaar 10 maande 2 weke 20 ure oud



DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar