Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In my posisie was ek geplaas. "Wat jy aan ander doen, sal na jou terug keer"

Gesondig het ek nie ~ Skuldig pleit ek vir negatiewe karma.
My herkoms is van geen hemel of geen hel.

Watter diereriem? Watter les?

Summerland is my tuiste, my geboorte plek, my opleiding.
Hergebore was ek deur reinkarnasie ~ Slegte karma my voorland.

In my posisie was ek geplaas. "Wat jy aan ander doen, sal na jou terug keer"



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar