Gedigte

Titel: Swaar tye
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sonder ligte, Krag gesny, Sit ons gesin saam by kerslig, Maak grappe om die pyn te versteek, Die pyn van swaarkry, Die pyn van sukkel deur die lewe, Die pyn van ryk mense wat neer kyk op ons, Maar ons hou aan veg, Ons klim die leer na bo, Moed opgee bestaan nie in ons woordeboek, Moed opgee bestaan nie in ons woordeskat, Ons sal oorwin.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sonstraalbeloftes

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Digbundel. Grootliks in Afrikaans, maar bevat ook vyf van my gedigte wat ek in Engels vertaal het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar