Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As jy my régtig wil ontstel
en haar weer opsteek om te bel
Laat weet net
die koördinate van jou graf
Tot dan
sal ék in vrede wag...

Met ń briefie en ń kiekie
van hoe gelukkig ons eens was
en ń bossie pikswart rose
met doringdraad vas.

Een swart roos vir elke jaar
in ń geroeste erde-kan
Wat simbolies van ons liefde is
en hoe baie ek jou gaan mis.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Swart Rose
Werklik 'n goeie gedig hierdie ~ mens kan hom alle kante toe vertolk!

Hopelik sien ek weer jou werk . . .
1 jaar 7 maande 1 week 4 dae 3 ure oud


Swart
Goed geskryf - jou gedigte word net al hoe beter!! Sien jou by INK ja! xx
1 jaar 7 maande 1 week 4 dae 10 ure oud


swart
Loretta, ek het hierdie gedig soooo geniet. Jy skryf lekker. Ritme, rym en 'n goeie storie - alles waarvan ek hou. hiers ook 'n knop in die keel :-)
1 jaar 7 maande 1 week 5 dae oud


Rose
Koebaai tot wedersiens - Rose mooi geskryf
1 jaar 7 maande 1 week 5 dae 1 uur oud


Rose
Dit is met ń groot knop in die keel dat ek vandag my laaste werk op woes plaas.

Dit is hier waar alles begin het en waar ek vir die eerste keer my pen kon inspan.

Maar...INK wag vir ons en ek kan nie wag dat ons mekaar daar kan raak griffel nie.

Vaarwel WOES
1 jaar 7 maande 1 week 5 dae 1 uur oud


!!!
Treffend. Sterk gedig!
1 jaar 7 maande 1 week 5 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Jesus, die Doper met die Gees

    deur Christo Nel

    In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar