Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sy is wie ek nie wil wees
Sy wees wie ek nie is

Sy sien plekke wat ek nie kan glo
Sy glo in plekke wat ek nie kan sien

Sy sien lewe in my oorleef
Sy sien oorleef in my lewe

Sy hoor my
Ek hoor haar

Sy Sy Sy
Ek Ek Ek



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

mengelmoes interesant verwoord
9 jaar 9 maande 5 dae 13 ure oud


diep geskryf.. ek is mal hieroor!
9 jaar 9 maande 5 dae 20 ure oud


Sy Sy Sy
Ek Ek Ek

Wel my 2c

daar te veel Sy Sy Sy Ek Ek Ek, try ons , ons ons.... makes you think does it not?
9 jaar 9 maande 1 week 2 dae 10 ure oud


Sjoe! Treffend-interessant geskryf... Wel gedaan!
9 jaar 9 maande 1 week 2 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sielswoorde

deur Driekie Grobler

Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar