Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die waak engel was te laat gewees
Of was hy net in tyd?
Hy wou my van my seer genees
My red, uit die situasie uit.

Die sterkste engel van die sewe daarbo
Het reggestaan met sy vlerke wyd
My in sy arms toegevou
Die wêreld uitgesluit

Hy't mooi woorde gesê
En my saggies gesoen
Ja hy het my oortuig

Die waak engel
Met die breë bors
Het my toe net gebruik



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar