Weergawe: 1
Aantal woorde: 51
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 02 Jul 2008
om siele, vir Hom te wen,
Hy het ons lankal geken,
dis ons,wat Sy stem nie wil herken,
deur Sy woord, wil Hy ons tem,
Hy wil hê, ons moet “wen”
deur Sy woord, kan ons Hom leer ken,
daarin, is Sy magtige stem!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur helna
Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.