Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Skoonpa het vir Skoonma
‘Koek’ geroep en
met sy sagte rrrroltong
die alledaagse beergebrom tot
soet’bewoord laat kom –
g’n twyfel by die aanhoor(der)
oor kersies daar dood te blaas of dít
wat dalk doer agter ‘n vyeblaar sou sit –

want lief jou
klank soms vreemd verbaal
uit die hart
en as myne vir mý
dié dag
die ‘Patat’-woord doet,
wurg hy erg of
is
ek

sssuikersoet …


©Rina Greeff



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Kostelik geskryf, Rina!! Hou baie hiervan!
5 jaar 10 maande 1 week 4 dae 3 ure oud



The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar