Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Skoon
Amper rein
Geduldig
Onskuldig
Afwagtend
Bang
Vir die eerste woorde

Gaan dit ń minnelied wees
ń liefdesbrief
Of om te sê
Ek mis jou
Ek is lief vir jiu

Of

snydende woorde
Daar is iemand anders
Jy is nie goed genoeg nie
Ek wil vry wees

woorde wat kwets
Wonde veroorsaak
Gate ruk uit die hart

Ek wens
Ek kon kies
My voorkeur uitspreek
Maar ek is onskuld
Ongevorm
En oorgelaat
Hulpeloos uitgelewer
Aan die giere
En nukke
Van die skywer
En die ongenaakbaarheid
Van die lewe



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Tabula rasa
PUIK!!!!
5 jaar 7 maande 4 weke oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Grafte op die Berg

    deur Johannes de Swart

    Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar