Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soms dink jy jy is alleen
soms voel jy van als en almal vervreemd
soms is jy net te veel in jouself gekeer
te bewus van jou eie lewe
en jou eie seer


Soms is die afgronde aanloklik
soms verlang jy net na die ewige rus en stilte
soms is die eie verlange en behoeftes onbevredig
soms wil jy net die bietjie wat daar van jou oor is verdedig

soms is daar die klein stemmetjie van iemand spesiaal
wat die diep gebêrede wete gaan haal
- tel jou seëninge -
kyk wat jy het
jou laat besef dat jy tog die leër geklim het
al voel dit vir jou of jy steeds by die eerste trappie staan
dat bang vir wankel,te bang vir val


tel jou seëninge,
kyk wat is jou agtergrond
en kyk wat het van jou geword
dis 'n keuse
-'n besluit-

as die afgronde wink
en jy eerder in die stilte van die ewigheid wil wees
dink aan die hoogtes wat jy reeds bereik het
dink aan die lied wat die wat die lewe bied !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

-
Kla 'n statussimbool - so spog ons eintlik 'n bietjie oor wat ons het en ander nie toegeval het nie. Ken ons ook nie werklik swaartrek waar daar dan in eenheid verenig word nie en so bly dit 'praat is maklik'
9 jaar 6 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar